Dustin Hoffman

Dustin Hoffman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hoffman in 2013 by die Franse première van Quartet.

Geboortenaam Dustin Lee Hoffman
Geboorte 8 Augustus 1937 (1937-08-08)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaner
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1960-tans

Dustin Lee Hoffman[1] (gebore op 8 Augustus 1937) is ’n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger van Joodse afkoms, wat se loopbaan in rolprente, televisie en die teater in 1960 begin het. Hy is bekend vir sy uiteenlopende vertolkings van antihelde en kwesbare karakters.[2] Hy het die Oscar vir beste akteur in 1979 gewen vir Kramer vs. Kramer en in 1988 vir Rain Man.

  1. "Dustin Lee Hoffman, born 08/08/1937" (in Engels). California Birth Index. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 14 Augustus 2014.
  2. "Dustin Hoffman Biography" (in Engels). Biography.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2011. Besoek op 11 Mei 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy